Views Navigation

Event Views Navigation

This Month

Calendar of Events

Latest Past Events

Take Away – Chicken Combo

Gemeentelede ondersteun asseblief mildelik, want ons kerk sukkel finansieel. Chicken Combo vir net R60! Sit solank geld weg sodat u Vrydag, 1 Oktober reg is om vir elke familielid te bestel. Plaas asseblief vooraf u bestelling by u ouderling sodat die regte hoeveelhede aangekoop kan word. Baie dankie dat ons op u kan staatmaak.  

R60